Die Bejaardesorg Sentrum bied ’n veilige en rustige tuiste vir bejaardes. Ons kamers sluit ’n wasbak en ingeboude kaste in, met toegang tot gemeenskaplike badkamers, ’n gesellige sitkamer, eetkamer en tee-kamer. Ons toegewyde personeel hanteer elke inwoner met geduld, omgee en liefde.
Kontak:
Karen – 071 409 7054
Gerda – 072 924 5125
+27 (0)82 806 3785
+27 (0)16 976 0860
whatsapp agent
bodycorp@lnpaudit.co.za
bodycorp@lnpaudit.co.za
View all agent properties